Vorige publikasies Diere Martha Los Af! Memoires TruidaHeymann Pionne derde sel Die wenresep Riemvasmaak Draer



Kliek op ‘n boek en lees meer . . .




Draer van ’n droom


Dr.Pieter Kapp het onlangs die Stalsprys vir Geskiedenis-wetenskap van die Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang, spesifiek vir DRAER VAN ‘N DROOM, ‘n reuse werk waaraan hy jare van navorsing toegewy het.    Lees meer


Memoires deur Wilna Snyman


“Wilna skryf asof sy met jou sit en gesels oor die lief en leed van haar lewe”



Lees meer



Riemvasmaak deur Euodia Engels


’n Sielvolle boek oor die Namas se omswerwinge in hulle eie dialek


Lees meer



Die Wenresep deur Jeanette Basson




Almal is jou naaste – hierin lê die geheim van die liefde



Lees meer


Kom ons leer van diere


Also available in

English from Penstock


'n Ideale interaktiewe opvoedkundige boek!


Lees meer

Derde sel deur Gene Edwards




Die gevangene in die derde sel.



Lees meer


DIE PAD NA HEELHEID  deur Truida Heymann


Probleme soos emosionele verwonding, depressie, ver­sla­wing, drome, aggressie en die rol van godsdiens word hier in geselstaal bespreek.



Lees meer

Die ring deur Truida Heymann


Hierdie boek help jou om jou manlike en vroulike kante in harmonie met mekaar te

bring . . .


Lees meer


Martha deur Winnie Rust




'n Historiese roman oor ‘n ryk, maar onbekende tydperk in ons geskiedenis.




Lees meer




Pionne deur Bertie Cloete



n Roerende verhaal wat ’n mens weer hoop gee vir ons land en die mensdom.


Lees meer

Los af! deur Cobus Bothma



Kortverhale oor die Bosoorlog in Suidwes-Afrika en Angola


Lees meer



Hemel & See Boeke kan bestel word by:


Koop aanlyn!



Buy BoekBlik

Koop aanlyn!




Buy Kalahari





Koop aanlyn!

Buy ONTHEDOT



                          Tel :    +27 861 668 368

                          Faks:  +27 21 918 8815

                          e-pos: orders@onthedot.co.za



Besoek ons blog


 Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.