Vorige publikasies Diere Martha Los Af! Memoires TruidaHeymann Pionne derde sel Die wenresep Riemvasmaak Draer



DIE PAD NA HEELHEID  deur Truida Heymann









Die ring deur Truida Heymann



DIE PAD NA HEELHEID                                       


deur Truida Heymann

ISBN 978-0-620-28873-6 

Sagteband, 303 bladsye

2002/Herdruk 2003

212 x 144 mm

Nie-fiksie

Prys: R120.00


“Ek skryf uit pyn vir mense rondom my wat verniet ly” – Truida Heymann.

Probleme soos emosionele verwonding, depressie, ver­sla­wing, drome, aggressie en die rol van godsdiens word hier in geselstaal bespreek.



Die ring – van innerlike konflik tot vrede


deur Truida Heymann

ISBN 978-0-620-31871-6

Sagteband, 256 bladsye

2004 | 213 x 137 mm

Nie-fiksie

Prys: R140.00


Vind uit oor die rooi ligte waarvoor ons moet uitkyk om voluit te kan lewe


Ervaar jy innerlike vrede, of voel jy vasgekeer en gefrustreerd? Hierdie boek help jou om jou manlike en vroulike kante in harmonie met mekaar te bring . . .




                                               Besoek ons blog


                             Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.

Verskyn binnekort/ 

Coming Soon

Ingrid Jonker - A Poet’s Life

Petrovna Metelerkamp


Ingrid Jonker, A Poets Life

Ingrid Jonker - A Poet’s Life

The first comprehensive biographical publication on the life of this young South African poet

Ingrid Jonker who became an icon and a legend. Ingrid Jonker 

drowned at the age of 31, she is mentioned amongst writers and poets such as Sylvia Plath, Anne Sexton, Virginia Woolf and Marina Tsvetaeva.




Hemel & See Boeke kan bestel word by:


Koop aanlyn!



Buy BoekBlik

Koop aanlyn!




Buy Kalahari





Koop aanlyn!

Buy ONTHEDOT



                   Tel :    +27 861 668 368

                   Faks:  +27 21 918 8815

                   e-pos: orders@onthedot.co.za