
’n Meesterlike biografie oor een van ons grootste digters.
Die eerste volledige biografiese publikasie oor hierdie jong digter wat ikoon en legende geword het. Luukse uitgawe met 140 foto’s en 60 briewe
dit is ‘n verbluffende boek.
Dis oneindig hartseer om die feite so te lees, sonder kommen-
taar.” Louis Esterhuizen, Protea Boekwinkel.
Lees meer
| 
Die omslag van die boek is ’n foto van een van die skrywer se geliefde kledingstukke.
En hoe gepas, want dink jy aan Audrey Blignault, dink jy rooi – en spesifiek aan die oulap se rooi wat mooi maak.
Lees meer
|