Die groot boek oor seks en my lyfie Vir ouers wat bloos wanneer hulle kindertjies vra wat twee mense besig is om op die TV-skerm te doen. Vir dié wat wil weghardloop as hulle kinders vra waarom die slaapkamerdeur soms gesluit word.
Kan jy aan jou dogter verduidelik waarom vroue menstrueer en mans nie?
Jou antwoorde, jou swye, jou optrede en dit wat jou kinders buite die huis hoor, is faktore wat bydra tot die goeie of die slegte opvoeding van seuns en meisies. Daarom het hulle ouers en opvoeders nodig wat duidelike antwoorde kan gee, gepas vir die kind se ouderdom.
Hierdie kleurvolle, groot formaat boeke met prettige illustrasies bring die feite van die lewe op ‘n openlike, gesonde manier vir ouers en hulle kinders sonder om doekies om te draai.
The Big Book about Sex and my Body is a gentle and clear way of informing the young ones about these sensitive issues.
The Big Book about Sex and my Body deals with subjects such as love and sexual relationships, the anatomical differences between girls and boys, body changes during adolescence, fertilisation, pregnancy and birth and wrong beliefs about sex. Visit Penstock Publishing
|