Vorige publikasies Diere Martha Los Af! Memoires TruidaHeymann Pionne derde sel Die wenresep Riemvasmaak Draer






Riemvasmaak deur Euodia Engels



Riemvasmaak – hartland harde land


deur Euodia Engels

ISBN 978-0-620-34638-2

Sagteband, 80 bladsye

2005

200 x 225mm

Nie-fiksie

Prys: R80.00



’n Sielvolle boek oor die Namas se omswerwinge in hulle eie dialek


'n Groep Namas het onlangs na hulle geboortegrond teruggekeer nadat hulle jare lank in Namibië moes woon. Die skrywer, wat teenaan Riemvasmaak grootgeword het, praat hier in die taal van die bekende Griekwa Psalms oor die lief en die leed van die Riemvasmakers se terugkoms.




                                                        Besoek ons blog


                                                 Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.

Verskyn binnekort/ 

Coming Soon

Ingrid Jonker - A Poet’s Life

Petrovna Metelerkamp


Ingrid Jonker, A Poets Life


Ingrid Jonker - A Poet’s Life

The first comprehensive biographical publication on the life of this young South African poet

Ingrid Jonker who became an icon and a legend. Ingrid Jonker 

drowned at the age of 31, she is mentioned amongst writers and poets such as Sylvia Plath, Anne Sexton, Virginia Woolf and Marina Tsvetaeva.


Hemel & See Boeke kan bestel word by:


Koop aanlyn!



Buy BoekBlik

Koop aanlyn!




Buy Kalahari





Koop aanlyn!

Buy ONTHEDOT



                   Tel :    +27 861 668 368

                   Faks:  +27 21 918 8815

                   e-pos: orders@onthedot.co.za