Nuutste publikasies Trauma VAN WYK LOUW Die prinses in elke vrou Peter Blum Uys Krige Dryfhout

Die prinses in elke vrou deur Cas van Rensburg


Titel: Die prinses in elke vrou


Outeur: Cas van Rensburg

Sagteband, 153 bladsye

ISBN: 978-0-620-51038-7

Uitgewer: Hemel & See Boeke

Prys: R130,00



Die meeste mense glo hulle drome en ideale sal nooit verwesenlik word nie. In hierdie boek vertel Cas van Rensburg hoe dit wel vir elke vrou moontlik is om haar innerlike potensiaal te ontwikkel sodat sy soos ‘n prinses kan voel.


Die outeur: Cas van Rensburg is ook die skrywer van die boek Jou Drome – die onbewuste het ál die antwoorde.


Aanhalings uit DIE PRINSES IN ELKE VROU deur Cas van Rensburg:

 

In die afgelope dekades was daar drie “sprokieshuwelike” wat die verbeelding van byna die ganse

mensdom aangegryp het, naamlik dié van prinses Diana met prins Charles, Kate Middleton met prins William en Charlene Wittstock met prins Albert van Monaco . . . Die groot waarheid is dat daar ’n prinses in elke vrou is.

. . . prinse en prinsesse is argetipes wat in alle mense leef. Almal wil iemand spesiaal wees, mooi en gelukkig en geborge in die liefde van iemand wat eweneens adellik van gees is.

Daar lê in elke mens ’n akker wat tot ’n boom kan en moet groei . . . Soveel mense sterf sonder dat hulle ooit hulle roeping vervul het.

Van almal van ons in wie Diana se dood ’n snaar aangeraak het, sal beswaarlik een persent by ’n

terapeut kan uitkom! Daarom moet ons leer om onsself te help.

In hierdie boek gaan ons spoorsny na party van die bekende sprokies en mites wat mense kan help om ’n beter begrip te kry van hoe hulle gelukkiger kan leef.

Mense speel speletjies met mekaar. Baie min is ryp en seker genoeg van hulself om tevrede te volstaan met: “Ek het jou lief en baie dankie dat jy vir my ook lief is. Want ek glo jy bedoel dit as jy dit sê.”

Verskyn binnekort/ 

Coming Soon

Ingrid Jonker - A Poet’s Life

Petrovna Metelerkamp


Ingrid Jonker A Poets Life

Ingrid Jonker - A Poet’s Life

The first comprehensive biographical publication on the life of this young South African poet

Ingrid Jonker who became an icon and a legend. Ingrid Jonker 

drowned at the age of 31, she is mentioned amongst writers and poets such as Sylvia Plath, Anne Sexton, Virginia Woolf and Marina Tsvetaeva.



Hemel & See Boeke kan bestel word by:


Koop aanlyn!



Buy BoekBlik

Koop aanlyn!




Buy Kalahari





Koop aanlyn!

Buy ONTHEDOT



                 Tel :    +27 861 668 368

                 Faks:  +27 21 918 8815

                 e-pos: orders@onthedot.co.za


Besoek ons blog


Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.