Vorige publikasies Diere Martha Los Af! Memoires TruidaHeymann Pionne derde sel Die wenresep Riemvasmaak Draer





Pionne deur Bertie Cloete





Pionne


deur Bertie Cloete


Sagteband, 132 bladsye

ISBN 978-0-620-42484-4

2009

136 x 213 mm

Nie-fiksie

R119.00 ZAR


'n Roerende verhaal wat ’n mens weer hoop gee vir ons land en die mensdom.


Bertie Cloete se herinneringe aan sy dae as dienspligtige van die Suid-Afrikaanse Weermag op die Suidwes (Namibië) grens, en die ongelooflike sameloop van omstandighede wat sy pad ’n kwarteeu later laat kruis het met die Swapo seuntjie wat sy makker se lewe probeer red het.



                                              Besoek ons blog


                                          Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.


Verskyn binnekort/ 

Coming Soon

Ingrid Jonker - A Poet’s Life

Petrovna Metelerkamp


Ingrid Jonker, A Poets Life

Ingrid Jonker - A Poet’s Life

The first comprehensive biographical publication on the life of this young South African poet

Ingrid Jonker who became an icon and a legend. Ingrid Jonker 

drowned at the age of 31, she is mentioned amongst writers and poets such as Sylvia Plath, Anne Sexton, Virginia Woolf and Marina Tsvetaeva.


Hemel & See Boeke kan bestel word by:


Koop aanlyn!



Buy BoekBlik

Koop aanlyn!




Buy Kalahari





Koop aanlyn!

Buy ONTHEDOT



                    Tel :    +27 861 668 368

                    Faks:  +27 21 918 8815

                    e-pos: orders@onthedot.co.za