
|
|
|
Geredigeer en ingelei deur J.C. Kannemeyer
| |
| Hardeband, 346 bladsye
ISBN 978-0-620-42695-4
2009
160 x 230 mm
Nie-fiksie
R220.00 ZAR
|
|
|
|
|
|
|
Peter Blum, digter van die bundels Steenbok tot poolsee (1955) en Enklaves van die lig (1958) het Suid-Afrika in 1960 verlaat.
Briewe van Peter Blum bevat briewe aan D J Opperman, W E G Louw, Van Wyk Louw, Ernst Lindenberg, Jan Rabie, Uys Krige, Barend Toerien o.a

Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.
|
|