Nuutste publikasies Trauma VAN WYK LOUW Die prinses in elke vrou Peter Blum Uys Krige Dryfhout


Hemel & See Boeke


Kliek op ‘n boek en lees meer . . .




Die prinses in elke vrou deur Cas van Rensburg




Die meeste mense glo hulle drome en ideale sal nooit verwesenlik word nie.


Lees meer



Dryfhout deur Mêrie Scheepers


‘n Skoolsielkundige neem agt uitgesoekte matrieks vir ‘n hele vakansie na ‘n eensame strand. Is hulle net ‘n groep bedorwe rykmanskinders uit ‘n élite skool?


Lees meer

Briewe Van Wyk Louw deur J.C. Kannemeyer


Die briefwisseling tussen Van Wyk en W.E.G. Louw vanaf 1941 tot met Van Wyk Louw se dood in 1970 strek oor ’n periode van bykans dertig jaar.



Lees meer


Uys Krige deur Peet van Aardt



Uys Krige se 100-jarige geboorte is gevier met ‘n bundel van sy briewe. Die briewe weerspieël die ontstaan van Krige se eerste bundel gedigte, Kentering, die invloed van sy verblyf in die twee Mediterreense lande en van sy vriendskap met die digter Roy Campbell.


Lees meer          


Peter Blum deur J.C. Kannemeyer


Peter Blum, digter van die bundels Steenbok tot poolsee (1955) en Enklaves van die lig (1958) het Suid-Afrika in 1960 verlaat.






Lees meer


Martha deur Winnie Rust




'n Historiese roman oor ‘n ryk, maar onbekende tydperk in ons geskiedenis.




Lees Meer

Trauma met Dr. Tessa van Wijk 




GENEES JOU TRAUMA bied ‘n praktiese plan vir die leser om die pynlike gevolge van trauma te bowe te kom en dan voluit te kan lewe.


Lees meer

Hemel & See Boeke kan bestel word by:


Koop aanlyn!



Buy BoekBlik

Koop aanlyn!




Buy Kalahari





Koop aanlyn!

Buy ONTHEDOT



                          Tel :    +27 861 668 368

                          Faks:  +27 21 918 8815

                          e-pos: orders@onthedot.co.za


Besoek ons blog


Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer