
|
Memoires
Wilna Snyman
Sagteband, 180 bladsye
Vierde druk 2007
ISBN 0620362634
250 x 210 mm
Nie-fiksie
Prys: R169,00
|
|
|
|
|
“Wilna skryf asof sy met jou sit en gesels oor die lief en leed van haar lewe”
In haar Memoires skryf Wilna Snyman oor die vele fasette van haar lewe as kind, student, jong onderwyseres, bruid en moeder. Sy vertel staaltjies uit haar loopbaan as aktrise, tans as Madel in “7de laan”. Luukse uitgawe, volkleur met meer as 100 foto’s.
|

Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.
|
|