 | |  |
 |

|
Die nuwe, beter Kortpadkos
deur Annette Human
Sagteband, 180 bladsye
Vierde druk 2007
ISBN 978-0-620-34895-9
2006 / Herdruk 2007
210 x 272 mm
Nie-fiksie
Prys: R159,00
|
|
|
|
| |
 |
 | |  |
Vir die haastige kok – resepte met selgs 3 tot 6 bestanddele
Hierdie topverkoper van Suid Afrika se immer-gewilde skrywer van kookboeke is vir die haastige kok bedoel. Dit bevat meer as 570 maklike resepte, almal met 6 of minder bestanddele.
Nadat Annette etlike jare voltyds saam met haar man geboer het, werk sy nou weer aan resepte vir ’n splinternuwe boek. Naas die Bybel is Annette se boeke die grootste verkopers in Afrikaans!
|

Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.
|
|