
|
JY BLY MY KIND
Briewe van Lidia Theron
ISBN 978-0-620-35113-3
Sagteband,157 bladsye
2005
200 x 225mm
Nie-fiksie
Prys: R95,00
|
|
Lees oor Lidia Theron se pad na aanvaarding van haar gay dogter
Die ware verhaal van ’n ma se stryd om met onvoorwaardelike liefde te aanvaar dat haar kind gay is.
Dit is my wens dat die lees van hierdie boek vir ander gesinne in soortgelyke omstandighede hoop sal gee,” sê die skrywer, Lidia Theron.
|
|
|
|
|
|

Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.
|
|