 | |  |
 |

|
DRYFHOUT & OPDRIFSELS
deur Mêrie Scheepers
Sagteband, 222 bladsye
Eerste druk 2011
ISBN 978-0-9870022-0-4
Prys R130
|
|
|
|
| |
 |
 | |  |
|
‘n Skoolsielkundige neem agt uitgesoekte matrieks vir ‘n hele vakansie na ‘n eensame strand. Is hulle net ‘n groep bedorwe rykmanskinders uit ‘n élite skool? Nie as jy van nader kyk en luister nie. Dit is hierdie kinders se enigste kans om só te herstel dat hulle matriek kan skryf en daarna in ‘n gewone samelewing, saam met ander stukkende mense, kan funksioneer.
Dié seevakansie sal bepaal hoeveel van die oorspronklike kosbare hout bruikbare dryfhout sal word en hoeveel opdrifsels vyf en twintig jaar later by hulle reünie sal uitspoel.
‘n Jeugroman, ook vir volwasse lesers.
|
|

Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.
|
 | |  |
 |
Verskyn binnekort/
Coming Soon
| Ingrid Jonker - A Poet’s Life
Petrovna Metelerkamp
|
| 
Ingrid Jonker - A Poet’s Life
The first comprehensive biographical publication on the life of this young South African poet
Ingrid Jonker who became an icon and a legend. Ingrid Jonker
drowned at the age of 31, she is mentioned amongst writers and poets such as Sylvia Plath, Anne Sexton, Virginia Woolf and Marina Tsvetaeva.
|
|
| |
 |
 | |  |
|