
|
|
|
Die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 1909 - 2009.
|
| Hardeband, 484 bladsye
ISBN 978-0-620-43874-2
nie-fiksie
R240.00 ZAR
| |
|
|
|
|
|
| Dr.Pieter Kapp het onlangs die Stalsprys vir Geskiedeniswetenskap van die Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang, spesifiek vir DRAER VAN ‘N DROOM, ‘n reuse werk waaraan hy jare van navorsing toegewy het.
Die boek gee ‘n oorsig van die vorming van Afrikaanse kultuur oor die afgelope 100 jaar, ryklik geïllustreer met foto’s en dokumente.
|
|
|
|
|
|

Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.
|
|