hemel & see boeke


Kliek op ‘n boek en lees meer . . .


A Lion on the Landing – 

Memories of a South African Youth


A Lion on the Landing is the translation 

into English of Joubert’s autobiography, 

’n Wonderlike geweld: Jeugherinneringe

2005. 

The new title acknowledges Joubert’s 

courage in exposing the truth about 

Africa in her writings. 



Read more



Kitare en ander snare

Ollie Viljoen was bekend as 
veelsydige musikant en 
vermaaklikheidster, sonder 
twyfel een van die groot-
ste stimuleerders van die 
storievertel- en boere-
musiek­tradisie in Afrikaans.





‘n Plan is ‘n duineboerdery
 
Boeiend, vermaaklik en
ontroerend is hierdie vertel-
lings van oom Louw van
Schalkwyk. Dis 'n beeld
van 'n vergange tyd, vroeg
in die twintigste eeu, en 'n
vergange leefwyse: dié van
bywoners van duineboere
in die Wes-Kaapse Duineveld.
 

Mits dese wil ek vir jou sê - Briewe van Hennie Aucamp

Persoonlike briewe van Hennie Aucamp aan familie en vriende, ’n boek waarna Aucamp se duisende aanhangers al lank uitsien.

Lees meer

Ingrid Jonker - A Poet’s Life


Ingrid Jonker -

A Poet's Life


One of the most beautiful books to have appeared this year is the richly illustrated biography Ingrid Jonker -

A Poet's life.


Lees meer





Wat die hart van vol is

 

is bowenal die liefdes-

verklaring van 'n beel-

dende kunstenaar aan

Afrikaans soos dit vloei

uit al die sprekers se

monde: verlange na die taal, verrukking oor die gespierdheid,

aardsheid en vrypos-

tigheid daarvan: ver-

wondering oor die
wortels en naelstringe van woorde;

Lees meer



Dryfhout & opdrifsels


Agt matrieks word deur

‘n skoolsielkundige uit-

gesoek vir ‘n hele va-

kansie by ‘n eensame strand. Is hulle net 'n groep bedorwe ryk-

manskinders uit ‘n élite skool?


Lees meer



Die prinses in elke vrou


Die meeste mense glo hulle drome en ideale sal nooit verwesenlik word nie. In hierdie boek vertel Cas van Rensburg hoe dit wel vir elke vrou moontlik is om haar innerlike potensiaal te ontwikkel sodat sy soos ‘n prinses kan voel.


Lees meer


Briewe van W.E.G. en N.P. van Wyk Louw


Die briefwisseling tus-

sen Van Wyk en W.E.G. Louw vanaf 1941 tot met Van Wyk Louw se dood in 1970 strek oor ’n periode van bykans dertig jaar.



Lees meer