hemel & see boeke

 


Kom ons leer van diere


Kom ons leer van diere    

Wondermuis reeks

Hardeband

12 bladsye en muis wat met battery werk

ISBN: 9780620409759

2008

205 x 290 mm

Nie-fiksie

R159,00

 

'n Ideale interaktiewe opvoed-

kundige boek!

 


Dit is nooit te vroeg vir die jongspan om te begin leer hoe om met `n muis te werk nie! 'n Vrolike boek met 'n muis wat geluide maak om aan te dui of die vrae reg of verkeerd beantwoord is!

 

Let's Learn about Animals, it's never too early for the little ones to start learning how to work with a mouse! A happy question and answer book with a mouse that makes noises to indicate whether questions have been answered correctly or wrongly!

 

Visit Penstock Publishing


      Besoek ons blog



           Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.


NOU BESKIKBAAR

Mits dese wil ek vir jou sê - Briewe van Hennie Aucamp

Petrovna Metelerkamp


Ingrid Jonker - A Poet’s Life


Persoonlike briewe van Hennie Aucamp aan familie en vriende, ’n boek waarna Aucamp se duisende aanhangers al lank uitsien. Briewe aan o.a. Amanda Strydom, Breyten Breytenbach, André P Brink, Elzabé Zietsman, Margaret en Johan Bakkes, Elize Botha, Elisabeth Eybers.
Twaalf bladsye foto’s.