hemel & see boeke

GENEES JOU TRAUMA     

met Dr. Tessa van Wijk 

Hardeband, 224 bladsye

ISBN: 978-0-620-45699-9

Nie-fiksie

R139.00





GENEES JOU TRAUMA bied ‘n praktiese plan vir die leser om die pynlike gevolge van trauma te bowe te kom en dan voluit te kan lewe.

"In van die donkerste tye in my lewe het dr. Tessa met deernis, humor – en bowenal professionele leiding – my oor ‘n tydperk van twee jaar weer soos ‘n méns laat voel. Nou kan meer mense deur dié boek van dr. Tessa se hulp gebruik maak. Gelukkig !


Mariëtta Kruger


As jy hierdie boek in jou hande het, is jy nou gereed om jouself te bevry van die pyn van trauma!


Dr. Tessa van Wijk



          Besoek ons blog



           Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.


NOU BESKIKBAAR

Ingrid Jonker - A Poet’s Life

by Petrovna Metelerkamp



The first comprehensive biographical publication on the life of this young South African poet Ingrid Jonker who became an icon and a legend. Ingrid Jonker drowned at the age of 31.

'She was both a poet and a South African. She was both an Afrikaner and an African. She was both an artist and a human being. In the midst of despair, she celebrated hope. Confronted by death, she asserted the beauty of life.'


Nelson Mandela