hemel & see boeke

Die groot boek oor seks en my lyfie   
   

Hardeband, 107 bladsye

Spaanse Vereniging van kliniese seksuologie

ISBN: 978-0-620-36965-7 

205 x 290 mm

Nie-fiksie

R149,00









Die groot boek oor seks en my lyfie    Vir ouers wat bloos wanneer hulle kindertjies vra wat twee mense besig is om op die TV-skerm te doen. Vir dié wat wil weghardloop as hulle kinders vra waarom die slaapkamerdeur soms gesluit word.

Kan jy aan jou dogter verduidelik waarom vroue menstrueer en mans nie?

Jou antwoorde, jou swye, jou optrede en dit wat jou kinders buite die huis hoor, is faktore wat bydra tot die goeie of die slegte opvoeding van seuns en meisies. Daarom het hulle ouers en opvoeders nodig wat duidelike antwoorde kan gee, gepas vir die kind se ouderdom.

Hierdie kleurvolle, groot formaat boeke met prettige illustrasies bring die feite van die lewe op ‘n openlike, gesonde manier vir ouers en hulle kinders sonder om doekies om te draai.


The Big Book about Sex and my Body is a gentle and clear way of informing the young ones about these sensitive issues.


The Big Book about Sex and my Body deals with subjects such as love and sexual relationships, the anatomical differences between girls and boys, body changes during adolescence, fertilisation, pregnancy and birth and wrong beliefs about sex. Visit Penstock Publishing      


NOU BESKIKBAAR

Mits dese wil ek vir jou sê - Briewe van Hennie Aucamp


Petrovna Metelerkamp


Ingrid Jonker - A Poet’s Life


Persoonlike briewe van Hennie Aucamp aan familie en vriende, ’n boek waarna Aucamp se duisende aanhangers al lank uitsien. Briewe aan o.a. Amanda Strydom, Breyten Breytenbach, André P Brink, Elzabé Zietsman, Margaret en Johan Bakkes, Elize Botha, Elisabeth Eybers.
Twaalf bladsye foto’s.

Besoek ons blog


Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.