Die gevangene in die derde sel is ‘n boek vir almal wat omstandighede ervaar wat hulle nie verstaan nie. Dit is die dramatiese verhaal van Johannes die Doper wat in die gevangenis worstel om ‘n Here wat nie aan sy verwagtings voldoen het nie, te verstaan.
Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.
Verskyn binnekort/
Coming Soon
Ingrid Jonker - A Poet’s Life
Petrovna Metelerkamp
Ingrid Jonker - A Poet’s Life
The first comprehensive biographical publication on the life of this young South African poet
Ingrid Jonker who became an icon and a legend. Ingrid Jonker
drowned at the age of 31, she is mentioned amongst writers and poets such as Sylvia Plath, Anne Sexton, Virginia Woolf and Marina Tsvetaeva.