Topverkopers Gesprekke Die groot boek oor seks Jy bly my kind Kortpadkos 'N BLYWENDE Beeld

INGRID JONKER – BEELD VAN ’N DIGTERSLEWE deur Petrovna Metelerkamp


INGRID JONKER – BEELD VAN 'N DIGTERSLEWE

deur Petrovna Metelerkamp

Sagteband, 256 bladsye

Vierde druk 2007

ISBN 978-0-620-28535-3

Prys: R240,00





Dit is 'n 'n Meesterlike biografie oor een van ons grootste digters.


Die eerste volledige biografiese publikasie oor hierdie jong digter wat ikoon en legende geword het. Luukse uitgawe met 140 foto's en 60 briewe.


"Sedert Ingrid se dood is daar vele bespiegelings oor dié mooi, jong, begaafde digter se lewe en haar tragiese einde. Eerder as om 'n biografie vanuit 'n sekere perspektief te skryf, het ek besluit om alle beskikbare feite objektief aan te bied; om nié sensor te speel nie, maar om alle materiaal wat gevind word, te publiseer. So word dit aan die meelewende leser oogelaat om 'n eie mening te vorm.


Petrovna Metelerkamp 

Vermont 24 Maart 2003


"Petrovna Metelerkamp se boek is myns insiens 'n meesterlike werk en kan beslis as 'n biografiese kwantumsprong in Afrikaans beskou word."Erns Grundling. Litnet


"Dit is 'n pragtige boek en waardig aan Ingrid." 

Petra Muller


Ingrid Jonker gryp stééds aan `Pragboek' bied boeiende relaas.Volksblad


Dit is 'n verbluffende boek. Dis oneindig hartseer om die feite so te lees, sonder kommentaar."

– Louis Esterhuizen, Protea Boekwinkel.


"'n Hoogs bruikbare studie vir die dosent en die student, wat 'n nuwe blik gee op die figuur Ingrid Jonker. Dit is ook 'n boek wat vir almal toeganklik is."

Joan Hambidge


Metelerkamp bring op 'n skitterende manier vernuwing in die genre van die Afrikaanse biografie, deur 'n uiters leeswaardige en leersame teks, mét estetiese allure. 

Helize van Vuuren, Die Burger


"Seker die beste skrywersportret in Afrikaans" Fanie Olivier, Beeld "Dit is 'n uiters, uiters boeiende boek. Ek kan nie onthou dat daar al so iets in Afrikaans verskyn het nie."

J.C. Kannemeyer


"Ek staan hier met die mooiste boek wat ek hierdie jaar in my hande gehad het," 

Leonie van Rensburg




                            Besoek ons blog


                            Hemel & See Boeke sal jou kommentaar waardeer.

Verskyn binnekort/ 

Coming Soon

Ingrid Jonker - A Poet’s Life

Petrovna Metelerkamp


Ingrid Jonker, A Poets Life

Ingrid Jonker - A Poet’s Life

The first comprehensive biographical publication on the life of this young South African poet

Ingrid Jonker who became an icon and a legend. Ingrid Jonker 

drowned at the age of 31, she is mentioned amongst writers and poets such as Sylvia Plath, Anne Sexton, Virginia Woolf and Marina Tsvetaeva.


Koop aanlyn!



Buy BoekBlik










Buy Kalahari





      Buy ONTHEDOT



Tel :    +27 861 668 368

Faks:  +27 21 918 8815

e-pos: orders@onthedot.co.za